REGISTRATION

Inskrywings

Ons is verheug om u te verwelkom by Kleuter Kampus! Ons glo daarin dat ‘n koesterende en stimulerende omgewing sal bydra tot die groei van elke kind in sy/haar vroeë ontwikkelingsjare.

Ons hektye is van 06h30 tot 17h30 daagliks vir u gerief.

Want to find out more about Kids Campus?

* indicates required

Intuit Mailchimp

Inskrywings

Ons is verheug om u te verwelkom by Kleuter Kampus! Ons glo daarin dat ‘n koesterende en stimulerende omgewing sal bydra tot die groei van elke kind in sy/haar vroeë ontwikkelingsjare.

Ons hektye is van 06h30 tot 17h30 daagliks vir u gerief.

Kleuter Kampus 2027

Skoolfooie

Kleuters
Voldag (Betaalbaar oor 12 Maande)
Voorskoolse Kinders en Babas (0-5 jaar) - 1ste Kind
Voorskoolse Kinders en Babas (0-5 jaar) - 2de Kind
Naskool
Betaalbaar oor 12 Maande
Betaalbaar oor 11 Maande
Naskool
R 2 150 per maand
R2 350 per maand
Naskool Ad Hoc Basis
R1 490 per maand
(12 dae p/m. Vir meer as 12 dae word die volle maandelikse fooi gehef)
Algemeen
Bedrag
Registrasie Gelde September 2026
R500 Eenmalig
Registrasie Gelde Oktober 2026
R750 Eenmalig
Registrasie Gelde November 2026
R1000 Eenmalig