Kleuter Kampus bied die perfekte baljaarplek vir jou PARTYTJIE!
Met 3 areas om van te kies, bied die klubhuis ‘n veilige speelplek vir elke kind. Ons bied ook verskeie spysenierings opsies.

Springkasteel is beskikbaar om te bespreek teen ‘n addisionele koste
Ons ruim speelterrein is beskikbaar vir al die maats.
Ons maak seker jou verjaarsdag partytjie is spesiaal vir jou.
Kinder tafels x 2 (Sit 8 per tafel)
Kinder stoele x10
4 Opslaan Tafels (Sit 8 per tafel, 1 tafel word gebruik vir kos bediening)
Stoele x20
Eetgerei, borde, kinder glase, neutrale kleure tafeldoeke
Gaste moet hulle eie glase voorsien (ons vra dat nie-glas glase begruik word)
Ons maak voorsiening vir sitplek vir 10 kinders en 20 grootmense. Groter getalle kan vooraf gereël word.
Ons verwag van alle gaste om respekvol en verantwoordelik op te tree ten alle tye terwyl die perseel gebruik word.
Indien die partytjie om 09:00 begin, is regmaaktyd ½uur voor die tyd. Die partytjie moet stiptelik om 12:00 eindig .
As die partytjie om 14:00 begin, is regmaaktyd ½ uur voor die tyd. Die partytjie moet stiptelik om 17:00 eindig.







*Vul in en stuur asb aan partytjies@kampus.co.za

Kleuter Kampus as ‘n skool bestaan al 30 jaar. Kleuter Kampus is uniek, en wêreldklas. Ons skool is sentraal geleë langs Laerskool Bakenkop in die hart van Centurion.