Kleuter Kampus bied ouers en kinders die geleentheid om nou saam te werk met professionele dienste soos, Kliniese sielkundiges, Maatskaplike werkers, Opvoedkundige sielkundiges, Arbeidsterapeute en Spraakterapeute.
Kleuter Kampus is trots op ons professionele affiliasie met:


Kleuter Kampus as ‘n skool bestaan al 30 jaar. Kleuter Kampus is uniek, en wêreldklas. Ons skool is sentraal geleë langs Laerskool Bakenkop in die hart van Centurion.